Description
Uitgegee deur Cantusgilde vir Suider-Afrika
Tweede uitgawe, eerste druk 1997
Bundel het ‘n skeur aan bokant van boek voor en is herstel
Hier en daar kommentaar van die Majuba-feesgangers in bundel geskryf en vorige eienaar se naam is voorin geskryf. Agterin boek is twee blaaie wat krabbelpatrone op het.
Sagteband boek
R30