Description
Uitgewer: Hemel & See Boeke
ISBN 978-0-620-37159-9
Formaat: sagteband, 256 bladsye
Klassifikasie: nie-fiksie
Laat asseblief twee weke maksimum dae toe vir aflewering vanaf die uitgewer.
R180.00
NUWE BOEK
Wanneer uit voorraad – laat asseblief 14 werksdae toe vir aflewering.
Lees wat die mense sê wat Ingrid werklik geken het.
Gesprekke oor Ingrid Jonker bevat persoonlike herinneringe van haar suster Anna, haar psigiater en vriende soos Jan Rabie, Marjorie Wallace, W.A. de Klerk, Berta Smit, Uys Krige en André P. Brink.
Gesprekke wat dertig jaar gelede deur dr. L.M. van der Merwe, kliniese sielkundige, op band opgeneem is, is deur Petrovna Metelerkamp in boekvorm verwerk. Dit werp ‘n nuwe lig op die lewe en tragiese sterwe van die jong Ingrid Jonker.
Available on backorder
Uitgewer: Hemel & See Boeke
ISBN 978-0-620-37159-9
Formaat: sagteband, 256 bladsye
Klassifikasie: nie-fiksie
Laat asseblief twee weke maksimum dae toe vir aflewering vanaf die uitgewer.