Description
Lapa
Eerste druk 2004
Hardeband met mooi voorblad, boek is soos nuut, boek is op 27.09.2011 geteken deur Tossie Lochner en opgedra aan ‘n vorige eienaar
Voorwoord deur Foeta Krige, bekende omroeper by Radiosondergrense (RSG)
R120.00
Hierdie klein, amper sakgrootte boekie in hardeband is uitgegee in 2004 toe Monitor en Spektrum onderskeidelik 30 en 10 jaar oud was.
“Vir die volle leeftyd van Spektrum en vir 26 van Monitor se 30 bestaansjare is Tossie Lochner (al) deel van hierdie programme.
In ‘n tyd waar radio-joernaliste gereeld daarvan beskuldig word dat hulle net moord en doodslag en sensasionele nuus uitsaai, was Tossie se stories met haar humoristiese en ligter aanslag altyd net wat nodig was om ‘n program op te vrolik. Dis daarom dat ons by Monitor en Spektrum altyd sal sê: “Viva, Tossie, viva!” So praat Foeta Krige in die voorwoord.
Out of stock