Description
Delos
Hardebandboek met klein skeurtjie op regterkant van die boek, en die punte van die boek wit merkies van verweer, naam van vorige eienaar is voorin geskryf
Fotografie deur Anton de Beer
Original price was: R70.00.R65.00Current price is: R65.00.
Hierdie boek is nie net ‘n gewonde binnenshuis-versierboek nie, maar laat mens ook die vroeere nostalgie beleef van pragtige houtmeubels, houtvloere en bykomstighede wat kom uit die ou dae toe meubels nog outentiek en waardevol was, ordentlike glasvase, bakke, ornamente en ougoed wat baie van ons steeds versamel om ma en pa of ouma en oupa se leefstyl te laat herleef. Fyn detail in elke vertrek.
1 in stock
Delos
Hardebandboek met klein skeurtjie op regterkant van die boek, en die punte van die boek wit merkies van verweer, naam van vorige eienaar is voorin geskryf
Fotografie deur Anton de Beer