Mans en hul wonde / Cas van Rensburg

R180.00

Cas van Rensburg het bekendheid verwerf as ‘n kenner van die Jungiaanse sielkunde en skrwyer van die boeker Jou drome- die onbewuste het al die antwoorde en Die prinses in elke vrou.  Met Mans en hulle wonde betree hy die gebied van die manlike psige. Die boek is nie net vir mans bedoel nie, maar ook vir vrouens wat hulle mans wil verstaan asook vir ma’s en pa’s wat hulle seuns wil verstaan en vir jong mans wat probeer om hulself te verstaan…

1 in stock (can be backordered)

SKU: FIKSIE.H&S.009-011/5/19 Categories: ,

Description

Hemel en See Boeke

Eerste uitgawe eerste druk 2019

Sagteband en splinternuut van die uitgewer bestel

Die skildery op die voorplat is deur Cas van Rensburg

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Mans en hul wonde / Cas van Rensburg”