Sale!

Sout van die aarde / Uys Krige

R90.00 R70.00

Reisverhale.

Uys Krige sê voorin : “Hierdie boek is opgedra aan Eulalia deur wie se oë ek verwonder in 1959 Europa herontdek het.”

2 in stock

SKU: FIKSIE.GRO.003/9/18; FIKSIE.GER.021/1/16/20 Category:

Description

HAUM

Geen datum

Hardeband met stofomslag in mooi toestand, potloodaantekeninge in die boek en handtekening van vorige eienaar voorin geskryf in ink.

Hierdie werk is bekroon met ‘n eerste prys in Die Landstem se letterkundige wedstryd vir 1960

Van hierdie sketse het in Weekblad en ander tydskrifte verskyn