Marco polo en die seuns van die Hemel /Thomas, MZ

R120.00

1 in stock

SKU: BIO.ORR.010/12/22 Category:

Description

Langstraat, Kaapstad

Eerste Afrikaanse uitgawe 1972 deur Huam

Vertel deur D. van Niekerk

Gedruk deur N.H.W.-Pers

Hardebandboek met mooi stofomslag, is mooi oorgetrek, buitenste hoeke van rug van die stofomslag is liggies geskeur, daar is n stempel merk op die tweede blaai in die boek, die kante van die blaaie is liggies vergeeld