Marike se laaste dans / Deborah Steinmair

R110.00

1 in stock

SKU: FIKSIE.DEB.037/8/4/21 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste uitgawe 2010

Sagteband nog in mooi toestand, klein stukkie kleeflintmerk op binneblad

Illustrasie op voorblad: Karlien de Villiers

Bandontwerp : Michiel Botha

Pryswennerplakker op voorblad: Hierdie boek het Media 24 Boeke se Jan Rabie / Rapportprys vir vars, nuwe Afrikaanse prosa gewen in 2011.