Description
Daan Retief / Kennis Onbeperk
Uitgegee in SA in 1995
Hardeband met gekleurde glansvoorblad boek in uitstekende toestand
Oorspronklike titel: Amazing Crocodiles and Reptiles – 1991
Afrikaanse vertaling: Hanneke Gagiano
Illustrasies deur Colin Wollf Julie Anderson en John Hutchinson
Fotos deur Jerry Young
Reeks: Verstommende feite