Met die digter praat / T.T. Cloete

R150.00

‘n Bundel opstelle en gedigte ter huldiging van TT Cloete saamgestel uit die volgende uitgawes van Tydskrif vir Geesteswetenskappe: Jaargang 49(4) – Des 2009 en Jaargang 55(2) : Junie 2015.

1 in stock

SKU: DIG.SAW.011/6/20 Categories: ,

Description

Samestellers: Bernard Odendaal, Hein Viljoen en Ina Wolfaardt-Grabe

Geen datum

Sagteband – nuut bestel