Met ‘n diepe verlange / Catherine Willemse

R70.00

Die skrywer is gebore uit die derde geslag vrygemaakte slawe – haar voorgeslagte is nie net van hulle vryheid ontneem nie maar ook van hulle geskiedenis. En vry was sy;  in veel meer opsigte as wat ‘n wetboek kan omskryf. Sy skryf met ‘n liefdevolle stem, ‘n vaste hand en onwrikbare geloof in God.

Sy is op 1 Oktober 1926 op die sendingdorpie Raithby gebore. Dit was ‘n eenvoudige dorpie. So eenvoudig soos haar lewensverhaal. Haar seun, prof. Hein WIllemse, hoof van die Dept Afrikaans, Universiteit van Pretoria, het ‘n nawoord by haar lewensverhaal geskryf.

1 in stock

SKU: BIO.1091/2012 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste uitgawe 2006

Sagteband soos nuut