Description
Evangelie Uitgewers
Eerste druk Augustus 1993
Sagteband maar effe harde voorblad as gewoonlik boek nog skoon en netjies
Oorspronklike titel:
In Afrikaans vertaal deur Frikkie le Roux – 1993
R75.00
Vanaf die agterbald van hierdie boek:
In hierdie handboek oor geestelike oorlogvoering vertel dr. Brown van sewer jaar se ondervinding waarin sy baie geharde sataniste help bevry het.
Het u geweet dat Satan deure, insluitende joga, glasie-speletjies en meditasie kan gebruik om demonies vernietigende elemente in jou huis in te bring?
Skokkende blootstelling van Satan se bedrywighede in die wêreld en in Christelike Kerke, en HOE OM TERUG TE VEG!
Out of stock
Evangelie Uitgewers
Eerste druk Augustus 1993
Sagteband maar effe harde voorblad as gewoonlik boek nog skoon en netjies
Oorspronklike titel:
In Afrikaans vertaal deur Frikkie le Roux – 1993