Description
Nasionale Boekhandel,
Hardeband boek met vasgeplakte stofomslag. Kleefplastiek oor voor en agterblad is ongelyk geplak en rugkant is effens geskeur. Plakker skeurmerke op voorste binneblad en plakker op agterste binneblad. Skimmel vlekke op sekere bladsye,
Derde Druk 1966

