Description
Perskor
Tweede uitgawe tweede druk 1982
Groenerige hardebandbundel in mooi en skoon toestand, blaaie lig vergeel
R100.00
Met Olga Kirsch word daar in die Afrikaanse poësie stem gegee aan die Jood as mens, aan die Joodse volk se verbanne verstore en vervolgde volk van die wêreld. In hierdie verse is daar iets elegies, soos in die klaagliedere van die Ou Testament. Sy teken vir ons die Jood met sy taaie uithouvermoë, sy probleme en begeerte tot die ophou van ‘n eie tuiste. Haar bundel Mure van die hart bring ‘n aangename afwisseling in die Afrikaanse poësie.
Out of stock
Perskor
Tweede uitgawe tweede druk 1982
Groenerige hardebandbundel in mooi en skoon toestand, blaaie lig vergeel