Description
Uitgewer: Unie-Boekhandel Edms Bpk
Datum: Geen datum lyk nietemin na ‘n eerste uitgawe
Toestand: Klein hardeband bundel sonder stofomslag boek kom uit die ou era na aanleiding van die tipe boek en voorblad
Opgedra aan: Kita
R65.00
Gedigte in die bundel soos bv. Gebed van ‘n Griekse digter, Nagbesoek, Dood van die mot, Willem Kloos, Europa 1945 en nog vele meer… Inhoudsopgawe agterin in bundel.
1 in stock