Sale!

Musiekgeskiedenis en algemene Musiekkennis / Melville van der Spuy

R50.00

‘n Beperkte handleiding vir skoliere, studente en ander musiekliefhebbers.

Musiekgeskiedenis:

Inleidingstydperk tot 1600 nC

Die Sewentiende eeu

Kort opsomming met foto’s van verskeie musici:

  • Henry Purcell
  • Johann S Bach
  • Georg F Handel
  • Wolfgang Amadeus Mozart
  • Joseph Haydn
  • Robert Schumann en nog ander

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.BIK.038/8/20 Category:

Description

Nasou Beperk

Voorwoord in September 1964

Hardeband sonder omslag, boek  toon verweer en het skimmelvlekke op voorblad (foto), aanduidend van blootstelling aan klammigheid, vergeling binne boek en heelwat potloodonderstreping en merke in die boek