Sale!

Herneuter / A.A.J. van Niekerk

Original price was: R80.00.Current price is: R65.00.

Die meeste van hierdie stukke is gedurende 1974 en 1975 deur die SAUK uitgesaai.

Wat het die oumense nou weer geglo van ‘n bloukopkoggelmander en ‘n slapende boklam? Wat is die bobaas se geheim as dit by ‘n beesslagtery kom? En: hoe bas jy ‘n vel?

Dis die soort materiaal waarmee AAJ van Niekerk hier in Herneuter werk. Vir sommige sal die die sketse die aangename herkenning van die vertroude bring, van wat nog deel van hul daaglikse lewe is. ‘n Mens wil byvoeg: “gelukkig nog…”

Out of stock

SKU: FIKSIE.GER.016/1/16/20, FIKSIE.CHA.087/6/20 Category:

Description

Uitgewer: Tafelberg

Datum: Eerste druk 1975

Toestand: Hardeband met stofomslag in puik en nuwe toestand

Voorwoord: deur Bun Booyens