Musiekinstrumente en hoe hulle bespeel word /Albetrecht, Gerd

R140.00

Inhoud:

Pouke en slagwerk
Koperblasers
Horing
Trompet
Tromboon
Tuba
Houtblasers
Fluit
Hobo
Klarinet
Fagot
Strykers
Viool
Tjello
Kontrabas
Harp
Slotwoord

1 in stock

SKU: KIN.NIE-FIKSIE.LIN.076/6/12/23 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Eerste druk 1976

Oranje hardebandboek met mooi verduideliking en illustrasies deur Camillo Osorovitz

Oorspronklike titel: Musikinsturmente und wie man sie spielt – 1975

Uit Duits verwerk deur Johann Cilliers

Skaars boekie