My appelbou skimmel Komeet / Martin Jackel

R70.00

Die boekie verskaf ‘n beeld van ‘n streek en ‘n tyd waaroor gegewens nie volop is nie. Dit is ‘n stukkie Noordwes-Transvaalse AFricana in die kleine. Die ruiter-en-perdverhouding, jagtogte en veldlewe sal ons jeug beslis sterk aanspreek.

Out of stock

SKU: FIKSIE.SUR.001/1/19 Category:

Description

HAUM

Eerste druk 1970

Hardeband met stofomslag, x bibboek met stempels

Oorspronklike titel: Mein blauw pferd Kornet

Vertaal deur HDK Weber