My beskeie deel: ‘n outobiografiese vertelling / M.E.R.

R120.00

Biografie van mev. M.E. Rothman oftewel MER. Sy het in die twintigerjare begin publiseer. Onder haar eerste publikaseis was daar veral boeke vir die kind – Die kammalanders, Hansie en die bessiekinders, Die sondagskind en Kinders van die voortrek. Sy het vir die Afrikaanse kind begin skryf op ‘n tydstip toe hy eintlik nog bitter min in sy eie taal had, maar bowenal was sy een van die eerste Afrikaanse skrywers wat met ‘n ware begrip vir die kinderwêreld kon skryf. Toe haar Kinders van die voortrek dan ook in 1965 heruitgee is onder die titel Die tweeling trek saam, is dit met die Scheepersprys bekroon – die hoogste erkenning vir jeuglektuur in Afrikaans.

1 in stock

SKU: BIO.GRO.004/8/18 Categories: ,

Description

Uitgewer: Tafelberg

Datum: Derde druk 1976

Toestand: Hardeband met stofomslag,  gekleurde foto van skrywer voorin geplak