Sale!

My eie speelgoedboek / Frank de Beer

R30.00 R15.00

Geld vir speelgoed is daar nie. Fransie moes maar al sy speelgoed self maak. Pappa kan ook mooi speelgoed maak. Pappa gee vir Fransie baie planne vir speelgoed. Fransie gebruik pappa se gereedskap.

1 in stock

SKU: KIN.ELM.003/10/20 Category:

Description

Daan Retief Uitgewers

1978

Hardebandboek redelike verweer maar nog leesbaar

Storie en tekeninge deur Frank de Beer