Description
UItgegee deur die skrywer
Geen datum
Dik sagtebandboek in redelike toestand
R80
R80.00
Louise Hugo, die oudste kind van ds. en mev. Helen Retief, is op 22 Junie 1911 op Mvera-sendingstasie in die destydse Nyasaland gebore. Op 9-jarige ouderdom is sy vir die res van haar skoolopleiding na Graaf Reinet gestuur waar sy aan Union Hoër gematrikuleer het. Daarna het sy gaan verpleeg en het later met ds Gawie Hugo van Worcester getrou.
Hulle het hulself toe in Nyasaland gevestig waar hull vir dertig jaar in die sending van die NG kerk gewerk het. In 1963 het haar man as hoof van die sendig opgetree en is aangestel as dosent in Sendingwetenskap aan die Hugenote Kollege op Wellington.
Nadag haar man in 1973 dood is, het Louise na Malawi teruggekeer om weer tot 1983 voltyds in die sending te werk. Later jare het sy in Johannesburg gaan woon.
Out of stock
UItgegee deur die skrywer
Geen datum
Dik sagtebandboek in redelike toestand
R80