My ouma is ‘n rock-ster deur Jaco Jacobs

R60.00

Rikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep OUMA! Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte, en gaan na partytjies toe saam met die staatspresident. Sy het selfs haar hare grasgroen gekleur en rits in ‘n bloedrooi sportmotor rond! Maar om die kleinseun te wees van die beroemde ouma in die land, kan partykeer gevaarlik wees…

1 in stock

SKU: KIN.DEB..024/10/20 Categories: , Tags: ,

Description

Uitgegee deur Lapa uitgewers

Tweede uitgawe 2007

Illustrasies deur Frans Groenewald

Sagteband boek met naam voorin boek, boonste punt van boek gebuig