Groot klein bussie (Ladybird) / Nicola Baxter

R35.00

Klein kindertjies sal Groot klein bussie uit die Ladybird se Eerste storiereeks baie geniet. Die storie is pragtig geïllustreer en word humoristies vertel.

1 in stock

SKU: KIN.BOE.009/6/18 Category:

Description

Uitgewer: Ladybird

Datum: Geen

Toestand: Hardeband met gekleurde voorblad in puik nuwe toestand

Illustrasies: Toni Goffe

Vertaal: Deur Marianne Peacock