My sussie se tande / Leon de Villiers

R65.00

My naam is klein Jannie, klein Jannie du Plooy. Ek het ‘n nuwe sussie, ‘n babasussie so mooi.

Sy lê in haar bedjie, en lyk alte fraai. Sy giggel selfs oopmond as ek vir haar waai.

Maar skielik op ‘n dag, woep, weg is die pret, want daar lê ‘n skreeubek, in my sussie se bed.

Sy skreeu en skreeu, want haar tande wil uit. Sy skreeu en skreeu, want sy jeuk om te byt!

1 in stock

SKU: KIN.WER.004/2/18 Category:

Description

Uitgewer: Lapa

Datum: Eerste druk 2004

Toestand: Sagteband in skoon  en nuwe toestand

Illustrasies: Vian Oelofsen