Myne / F.G. Holloway

R90.00

Boek is propvol rympies oor allerlei dinge ingedeel volgens die volgende kategorieë:

Goeie gewoontes, Maniere, Voedsel, Troeteldiere, Plaasdiere, Die natuur, Die seisoene, Die weer, Water, Die naghemel, Mense se werke, Huise, vervoer, verkeersreëls, Die poskantoor, Die skool, Vakansiedae, Myne, Verjaarsdae, Klere, Spaarsin, Wegkruipertjierympies, Gebedjies

Out of stock

SKU: KIN.MAB.006/10/19 Category:

Description

Hollandisch Afrikaansche Uitgevers Maatschappij

Eerste uitgawe 1984

Hardeband met mooi gekleurde glansvoorblad, merk op rug waar ‘n vorige plakker was, stempel van ‘n skool voorin

Sketse Ian Lusted