Description
Uitgewer: Tafelberg / Human & Rousseau
Datum: 1 Desember 1985
Toestand: Hardeband boek sonder stofomslag maar soos in splinternuut
Foto’s:
Hierdie eksemplaar is genommer : 153 (Beperkte oplaag van 500 boeke is gedruk)
R140.00
Aangebied aan P.J. Cillié by die voltooiing van 50 jaar in diens van die Nasionale Pers op 1 Desember 1985.
Voorwoord: Deur Rykie van Reenen
Hoofstukke:
My vader, GG Cillié, My broertjie Gawie, Pieter van Vlokkie deur Bettie Cillié, Nou laat hom dan maar kom! – Phil Weber, Onskuldig! Hoe sê ek? – Ton Vosloo, Die realistiese idealis – JJJ Scholtz, Elfuur is dit spotprenttyd – T.O. Honiball, Sonder ‘n wag voor sy mond – Skakel Kriek, Iemand om ons klein te hou – WJ Wepener, ‘n Kwessie van kommas – George Boshoff, Remarkable man, your editor – W.O. Kuhne, Hy het ‘n hart – Dawid de Villiers, Oorkant in Keeromstraat – Piet (weskus) Marais, Klimaat vir verandering – Dirk de Villiers, Toujours la Cour – PA Joubert, Gebed van ‘n leerlingjoernalis Izak I. de Villiers, ‘n Rosyntjie vir Pa Piet – Lizette Rabe, Die kalklig is syne ! – Mohamed Shaikh, Die buitengewone dosent – HJ Grosskopf, “En jy is jy”, sê oom John – Wiets Beukes, ‘n Groot Kaapse Institusie – Willie Kuhn, Deur die Transvaalse oog – Willem de Klerk, ‘n Drieluik van ‘n man – Marthinus van Schoor, Piet Cillié, the inimitable – Frank R. Bradlow, A man for all seasons – Merwe Scholtz, Piet en die engele – Izak L. de Villiers, Piet se medalje – Schalk Pienaar, Piet Petalje weier so byna sy medalje- Uit Naspersnuus, Agterstevoorwoord – Johan Spies,
1 in stock
Uitgewer: Tafelberg / Human & Rousseau
Datum: 1 Desember 1985
Toestand: Hardeband boek sonder stofomslag maar soos in splinternuut
Foto’s:
Hierdie eksemplaar is genommer : 153 (Beperkte oplaag van 500 boeke is gedruk)