‘n Bybelse dagboek met aktuele maandtemas toegewy aan God /Ozrovech, Solly et. al.

R200.00

Inhoudsopgawe

Januarie- Ja! vir die lewe, Solly Ozrovech
Februarie- Die sin van m? bestaan, Johan Cilliers
Maart- Kerk en godsdiens, Gerhard Koen
April- Liefde en intimiteit, Murray Janson
Mei- Rigtingwysers vir die lewe, Johan Smit
Junie- Vervul met die Gees, Maretha Maartens
Julie- Leef as in nuwe mens, Johan van Schalkwyk
Augustus- Depressiwiteit, stres en bekommernis, Nina Smit
September- My wil? God se wil?, Cecile Burger
Oktober- God, geld en goed, Floris Knouwds

November- Christenees vandag!, Jan du Rand
Desember- God se seen in my lewe, Stephan Joubert

1 in stock

SKU: GEE.ALG.001/10/24 Category:

Description

366 Inspirerende dagstukke deur 12 gewilde skrywers

Christelike Utgewersmaatskappy Vereniging

Eerste uitgawe, eerste druk 1995