Description
Uitgegee deur Tafelberg
Eerste uitgawe 1971
Hardeband sonder stofomslag
Die foto van ds. Kestell is op die binneblad van die boek
SA Galery-reeks nr. 4
Hardeband sonder s.o. in puik toestand
R75.00
Ds. Kestell, die “goedertierene mens van yster” se lewe was een van diens; daarom het die Afrikanervolk hom begrawe aan die voet van die Vrouemonument saam met pres. Steyn en genl. De Wet. Met die hulp van interessante aanhalings gee prof. P. J. Nienaber sy lesers dieper insig in die vol en ryk lewe van die beminlike Vader Kestell.
1 in stock
Uitgegee deur Tafelberg
Eerste uitgawe 1971
Hardeband sonder stofomslag
Die foto van ds. Kestell is op die binneblad van die boek
SA Galery-reeks nr. 4
Hardeband sonder s.o. in puik toestand