‘n Mens vir die mens / Wennie du Plessis

R70.00

In hierdie boek word aanspraak gemaak op niks. Dit is maar net ‘n reeks vertellings uit die lewe, voortspruitende uit eie ervaring wat, vir sommige interessant mag wees. In daardie hoop word dit aangebied en vra ek om verskoning dat dit ‘n “ek-verhaal” is. Dit is egter noodwendig so, want ek was die waarnemer. Alles wat hierin staan, is die waarheid, hoewel ek hier en daar ‘n naam moes verswyg.

1 in stock

SKU: BIO.CHA.008/2/17 Category:

Description

Perskor-Uitgewery

Eerste uitgawe eerste druk 1972

Hardebandboek in mooi toestand, maar eerste binneblad is uitgeskeur waar daar waarskynlik ‘n naam opgeskryf was, ligte motvreetmerke op die voukant van die omslag