‘n Ridder vir Sanna /Kapp, Sophia

R50.00

Met die eerste oopopslag, herken Sanna vir Dewalt as die een wat haar liefde waardig is. Maar albei dra swaar aan hul verlede. Sal hulle die struikelblokke in hul verlede kan oorkom en saam geluk vind?

1 in stock

SKU: FIKSIE.BIK.087/8/22 Category:

Description

Romanza Liefde

Lapa Uitgewers

2018

Klein sagtebandboekie in mooi toestand