‘n Skuilhoek vir die Jagwesp / Nickey van Schalkwyk

R70.00

Die verhaal speel in die ou Suidwes-Afrika af.

Meevis en Maddie Muller is weer terug in Suidwes. Beide voel bewoë. Hier het hul hulle ouers tragies verloor. Hulle moes weg, na die Beekmans in die Boland. Die vyftienjarige Suidwester vertrou nie sy stiefpa nie. Daar gebeur dinge wat vir hom die pluis is nie. Daar was al gerugte oor smokkelhandel. Waarom is die Okanaha, die getroue Vambo, so skielik ontslaan? Was dit waarlik ‘n terroriste-landmyn waaris sy ma gesterf het?

‘n Skuilhoek vir die jagwesp is die verhaal van twee tieners se stryd om hul geliefde erfplaas uit die hande van skurke te red. ‘n Verhaal waar vriende getrou bystaan.

1 in stock

SKU: JEUG.ALM.002/8/23 Category:

Description

Perskor

Eerste uitgawe 1987

Hardebandboek in nuwe toestand, blaaie nog styf en nie gebruik nie

Stofomslag: Marc Achleitner