‘n Tuin vir ‘n kind : Idees en projekte vir kinders en ouers / Reviva Schermbrucker

R120.00

Inhoud: Die beplanning van ‘n tuin met kinders
Die grasperk
Die sandbak en speelapparaat
‘n Visdam
Ander gevare
Bome om te klim
Boomhuise
Bome om van te smul
Ander bome waarvan kinders hou
‘n Kersboom
Konfyte, sappe en strope
Eetblare blomme
Niks klop eie vars groete en vrugte nie
Bonespruitsels, spaghetti en sponse
Blitsige plante
Die kind se eie tuintjie
‘n Mengelmoes van geure
‘n Fantasietuin
o, die name tog!
Interessante potplante
Maak musiek
Druk en vryfprente
Kunsmateriale
Tuinmaak onder moeilike toestande
Skoenlappers, goggas en ander gedoentetjies
Tuinpeste
Lok voëls na die tuin
Die idees
Bronne

 

 

 

 

1 in stock

SKU: KIN. NIE-FIKSIE.DEB.020/10/20 Category:

Description

Tafelberg

Sagtebandboek in mooi toestand

Eerste uitgawe eerste druk 192

Illustrasies: Die bekende illustreerder Nikki Jones

Omslagontwerp: Abdul Amien

Foto’s Irvine Meyer

Uit Engels vertaal deur Nonna Weideman