Description
Daan Retief Uitgewers
Eerste uitgawe 1983
Omslagontwerp en illustrasies: Anne Pienaar
R75.00
Wat kan ek tog doen? Elke ouer met ‘n jong kind ken hierdie vraag. In Vlytige vingertjies is daar talle antwoorde daarop. Die projekte is eenvoudig en die aanwysings met pragtige sketse in volle kleur, duidelik en maklik verstaanbaar.
In hierdie boek is daar verskeie projekte en aktiwiteite wat kinders besig kan hou – met elke aktiwiteit maak die kind self iets, waarvan heelparty eetbaar is. Onderwerpe soos die volgende kom voor:
Padveiligheid
Bak en brou
Brandweer
Wilde diere
Eiers (Hier maak die kind iets eetbaar met die eiers en ‘n collage met die doppe.
Graan ens
1 in stock
Daan Retief Uitgewers
Eerste uitgawe 1983
Omslagontwerp en illustrasies: Anne Pienaar