Naaldekoker /Opperman, DJ

R110.00

Hierdie boek Naaldekoker word uitgegee by geleentheid van die skrywer se sestigste verjaarsdag.

Inhoud:

  1. Langenhoven vereer
  2. Die poësie van AG Visser – Van Wyk Louw beantwoord
  3. Die allerbeste Nederlandse literêre werk?
  4. Dina van Witwatersrand
  5. Invloed van die Afrikaanse publiek op die Afrikaanse skryfkuns
  6. Wanneer begin die Afrikaans
  7. Calvinisme en kuns
  8. Dood en digterskap
  9. Kolporteur en kunstenaar
  10. Duisterheid in die Afrikaanse vers
  11. Modere digkuns
  12. Moderne tendensies in ons poësie
  13. Die aard van die dramatiese alleenspraak

Out of stock

SKU: FIKSIE.KPS.002/9/23 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Eerste druk 1974

Pienk hardebandboek in mooi toestand