Description
Uitgegee deur Lapa Uitgewers
Illustrasies deur Alistair Ackermann
Sagteband met mooi gekleurde glansvoorblad boek se punte effens gebuig en sellotapemerke binne
R55
R55.00
‘n Donker, gefrommeldee varkgesig met reusagtige ore loer vir my en Dewald. Die ding knipper sy swart kraalogies teen die skerp lig van die flits. Sy liplose bek trek oop in ‘n grynslag wat twee rye vlymskerp, blink tande ontbloot. Hy maak ‘n dreigende, skril piepgeluid, en ‘n enorme, benerige vlerk kom te voorskyn.
My hele lyf voel lam. Ek kan nie glo wat ek sien nie. Vlermuise word nie so groot nie…
Out of stock
Uitgegee deur Lapa Uitgewers
Illustrasies deur Alistair Ackermann
Sagteband met mooi gekleurde glansvoorblad boek se punte effens gebuig en sellotapemerke binne
R55