Niemand speel met ‘n koolkop nie / Meindert de Jong

R120.00

Johan se tuintjie in die agterplaas word verwoes, maar hy vertroetel een verwese koolplantjie wat bly staan het. Dit word later ‘n reuse-koolkop en lok ‘n slak en ‘n padda wat Johan se vriende word, asook ‘n rooiborsie en babahasie. Eenvoudig genoeg vir ‘n vyfjarige. Dis ‘n uitstekende verhaal waarin ‘n hele wereld vir die kindergemoed ontsluit word.

Out of stock

SKU: KIN.WAV.020/8/3/22 Category: Tags: , , , , ,

Description

John Malherbe, 1961, Hardeband met stofomslag in mooi toestand, x bibboek met sakkie en stempel, Oorspronklike titel: Nobody plays with cabbage, Vertaal deur Ria van Rensburg en JP Smuts, Tekeninge deur Gunther Rindfleisch