Nog 30 stories vir jong-ore / Ewald van Rensburg

R75.00

Ware verhale en ander tydlose stories wat elke jong kind vir Jesus sal laat leef.

Out of stock

SKU: GEE.ALG.718/2012 Category:

Description

Lux Verbi

Eerste uitgawe eerste druk 2000

Sagteband met mooi gekleurde voorblad, boek is in mooi kalligrafie handskrif opgedra aan ‘n vorige eienaar met paar handtekinge, verder is boek skoon en mooi netjies.