Description
JP van der Walt en seun Edms Bpk
Derde druk 1980
Hardebandboek met mooi stofomslag, toon skaaf merkies op hoeke, toekienning kaartjie op binneblaai gepalk, blaaie skoon en netjies
Reeks: Groen Heuwels deel van 4
BAIE skaars!
R170.00
Uitbundige lewenslus, pret en plesier is die kenmerke van hierdie lewendige jeugverhaal uit die pen van die begaafde skrywer, Annette Spence. Op ‘n lewenstroue wyse skets sy die Liebenberg-kinders, hulle perde, vriende en nuwe kuiergaste – maar veral die liefde vir hulle diere. Onwillekeurig ervaar die leser by die lees hiervan ook die vrolike ongebondenheid wat deur die werk bruis.
3 in stock