Sale!

Praat jou kind slim / Martie Pieterse

R110.00

Ontwikkel van kleins af jou kind se leer- en luistervaardighede.

Inhoud:

Taalmylpale
Praat met jou baba
Geleenthede vir gesprekke
Stories en boeke
Syfervaardighede
Taalspeletjies
Televisiekyk en rekenaarspeletjies
Spraakprobleme
Taal en skoolgereedheid

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.RYK.041/04/23 Category:

Description

Metz Press

Derde druk 2003

Pienk sagtebandboek in nuwe toestand, ‘n paar bladsye in die middel van die boek se hoekies was omgebui en die boonste puntjie van die boek is effens gebuig