Description
Human & Rousseau
Tweede druk 1988
Adviserende Redakteur: S.B. Spies
Groot boek met mooi omslag amper koffietafel grootte, effense verbruining op die binnebladsye en daar is ‘n boodskap aan die vorige eienaar voorin die boek geskryf
Hardebandboek in mooi toestand en met los plastiek oorgetrek