Description
Uitgegee deur Umuzi
Eerste uitgawe, eerste druk 2010
Sagteband in nuwe toestand, boodskap aan vorige eienaar met handtekening deur skrywer
Original price was: R150.00.R120.00Current price is: R120.00.
“Dit was die begin van die einde van die ou orde: ons het nie geweet wat aangaan nie en kon nie meer sonder die ystervuis van die veiligheidsmagte regeer nie.” So sê Leon Wessels, gewese adjunkminister in PW Botha se Staatsveiligheidsraad.
Dit is dieselfde Wessels wat onlangs uitgetree het as menseregtekommisaris van demokratiese Suid-Afrika. Hy loop hier sy persoonlike reis na, van jong berede polisieman tot grondwetskrywer tot pleitbesorger vir menswaardigheid. In dieselfde asem vertel hy van die groter reis wat Suid-Afrika afgelê het, van die Vrede van Vereeniging in 1902 tot by die ondertekening van die nuwe Grondwet in 1996, op aandrang van Nelson Mandela in dieselfde dorp.
1 in stock
Uitgegee deur Umuzi
Eerste uitgawe, eerste druk 2010
Sagteband in nuwe toestand, boodskap aan vorige eienaar met handtekening deur skrywer