Nyanisi / W.D. Malan

R80.00

Dit is die verhaal van NYANISI, die skaam outjie.

Hierdie boek sal vir u baie sluiers lig en wanneer u hom klaar gelees het, sal die verhaal u bybly, u sal bly dink aan Nyanisi – die een wat die waarheid liefhet en aan Khazamula, die een wat belowe het dat hy sou onthou.

Khazamula het onthou en omdat hy onthou het, het die wintervoëltjie later, baie later, gesing:

“Kan jy hoor? Kan jy hoor? Dit is ‘n man wat so snik.”

En wyl Ngongomele, die morester, baie helder geskitter het, het ‘n man met ‘n wit lading op sy skouers geprewel:

“Jesu-Christu, dit is baie donker. Gee vir my lig. Hoe kan ek my mense help dat hierdie ding nie weer gebeur nie?”

1 in stock

SKU: FIKSIE.LOO.493/2012 Category:

Description

Uitgegee deur Voortrekkerpers

Eerste uitgawe 1962

Hardeband met stofomslag alhoewel die omslag baie bros is en stukkies afgeskeur is op rug en kante van boek

Naam en adres van vorige eienaar in boek

R80