Sale!

Die hamer van die hekse / André P. Brink

R60.00 R50.00

‘n Drama in ses episodes gebaseer op Die heks van C. Louis Leipoldt (ook beskikbaar elders op die winkel).

2 in stock

SKU: DRA.STE.023/5/19; DRA.DEH.0047; DRA.CHA. Category:

Description

Tafelberg

Eerste uitgawe 1976

Hardeband met gekleurde voorblad,  in goeie toestand sonder omslag naam van vorige eienaar voorin geskryf  en ‘n stempel van  vorige boekwinkel