O hond, waar’s die baba? / Joan Rankin

R65.00

Wat gaan die mense sê? wonder Flikvlooi. Wat gaan hulle doen? Hulle gaan my wegjaag! Wat het hy gedoen wat so vreeslik is? Hy het … die baba laat wegraak! Skoonveld weg! Lees verder en vind uit hoe die baba toe eindelik uitgekom het…

Out of stock

SKU: KIN.DON.008/5/8/20 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Eerste uitgawe eerste druk 1996

Sagteband dun boekie in mooi toestand

Illustrasies: Joan Rankin

Oorspronklike titel: Sorry – I lost the baby! – 1996

Afrikaans deur Suzette Kotzé