Olaf die Wiking / Paul-Jacques Bonzon

R75.00

“Ek het nog altyd ‘n Wiking gebly. Dit kan niemand verander nie. Ek skat ek sal maar een bly tot die dag wanener die son nie meer in my oë skyn nie,” het Olaf gesê. Wanneer die angswekkende strydkreet van die Noormanne weergalm was hy altyd op die voorpunt, gereed vir nuwe avonture in die land van die Franke wat hulle binnegeval het.

Tog het hy in Frankryk meer as net avontuur gesoek. Hy was vasbeslote om sy belofte aan die meisie Syd gestand te doen en haar broer Knut, wat tydens ‘n vorige strooptog van die Wikings in Frankryk agtergelaat is, op te spoor. Maar waar sou hy hoom vind in die onbekende eland?

Al raad was om hom te vermom en op waaghalsige wyse te swerf deur die land wie se inwoders die Wikings as doodsvyander gehaat het. Geen wonder dat menige noue ontkoming, wat die leser tot by die laaste bladsy in spanning hou, tydens sy omswerwinge op hom sou wag nie…

Out of stock

SKU: VERTALING.FIKSIE.WAV.003/20/11/17 Category:

Description

Waarskynlik gedruk deur Van Schaiks

Geen datum

Ongelukkig is alle titelblaaie voor en agter uitgeskeur

Die boek is in hardeband met ‘n netjiese stofomslag

Vertaalde werk