Vyf dae op ‘n ysberg / Bjorn Rongen

R70.00

2 in stock

SKU: VERTALING.SKO.026/15 en VERTALING.SKO.027/15 Category:

Description

UItgegee deur Nasionale Boekhandel Beperk

Tweede druk 1963

Oorspronklike titel: Fen dogn paa isfjell

Vertaal uit Noors deur Jan Esterhuizen

Hardeband sonder stofomslag met mooi skets op voorblad, sellotapmerke op binneblaaie en skoolstempel voorin

R70