Description
Human & Rousseau
Uitgegee deur die Fynproewersgilde Stellenbosch
Eerste uitgawe 1987
Hardebandboek met glansvoorblad, boek in puik toestand, blaaie tog effe vergeel, die boek se hardeband gaap so effe aan die agterkant
Tekeninge: Willem Jordaan

