Description
CUM
Eerste uitgawe 2000
Hardeband met gekleurde voorblad, blaaie effense kinkel in, boodskap aan vorige eienaar voorin geskryf en hardeband se puntjies effens geskaaf
Oorspronklike titel: Because I love you – 1999
Vertaal deur Lorina van der Westhuizen
Baie skaars boek


