Onheil in die kuiseb /Immelman, Doc

R150.00

Onheil in die Kuiseb se agtergrond is die stryd tussen die Duitse maghebbers en die Topnaar-Hottentotte naby Walvisbaai in 1905, waar die hoofkarakter die polisie help om die opstandelinge vas te trek. 

Out of stock

SKU: JEUG.KLE.001/19/7/22 Category:

Description

Tafelberg

Eerste uitgawe 1983

Hardeband met mooi omslag, boekblaaie is vergeel maar skoon en netjies